Johnny Sheffield

Johnny Sheffield
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam John Matthew Sheffield Cassan
Geboorte (1931-04-11)11 April 1931
Sterfte 15 Oktober 2010 (op 79)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1939–1955
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Johnny Sheffield (11 April 1931 – 15 Oktober 2010) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Tarzan's Secret Treasure (1941), Tarzan's New York Adventure (1942), Tarzan and the Huntress (1947), en Bomba and the Jungle Girl (1952).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy